Gesels met Christi

Droom jy van ’n spesifieke skakering, beplan jy ’n groter geskenk- of grootbestelling, of het jy ’n vraag oor ’n produk? Stuur gerus ’n boodskap of WhatsApp. Ons aanlynwinkel stuur tans slegs binne Suid-Afrika, maar internasionale kopers is baie welkom om ons hier te kontak sodat ons kan help.

Direkte kontakbesonderhede

  • Verkoper: Christi Tredoux
  • Plaas Nuwejaarskraal, Prieska 8940, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Stuur ’n boodskap

Onderwerp